Die son gee liefde Die son gee liefde February 21, 2010 Onvermoeid skyn die son elke dag die son gee warmte in jou hart die son se strale speel sagwarm oor jou lyf die son laat die bome groei die son verskaf vreugde as jy in die lig van die son lewe kan jy n sonstraal wees wat ander lewens kan verlig Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!