Die son wil nie alleen gaan slaap nie en …

Die son wil nie alleen gaan slaap nie en …

gryp laatmiddag n paar
lang oranje vlieswolke

bed toe
moreoggend spoeg hy
hulle uit

verwerp neem hulle wraak
hulle trane van verdriet

word donnerwolke
wat die aarde pletter

ons juig
trane bring
plesier

trane bring
lewe

die dor
verdryf

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz