Die speelveld van die lewe

Die speelveld van die lewe

rol nie so maklik
soos n sokkerbal nie

dit hop ontydig
soos n rugbybal

ek skop mis
hoop verydel

selfs die tennisbal
sekuur gestuur

mis die lyn

die stof van mislukking
brand ons öe

maar ons gooi die volgende bal

die blou lug in

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz