Die sterre loer vir ons…4167

Die sterre loer vir ons…4167

hulle knik en glimlag
sagte musiek spoel

die nagwind
welkom en koel
kom kuier in ons longe

die sterre
maalkolk om die maan

ons spanlywe
ontplof

soos n vulkaan

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz