Die streke van Janef Borski

Die streke van Janef Borski

Op die wit vlaktes
van die alpe

was Janef Borski
bruingebrand die speelman

sy streke het die oe laat rek
en asems laat snak

sy katel manewales
het baie dames laat bloos

maar die beste van alles was
hy kon nie

op sy bors ski nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz