die swart motor die swart motor September 6, 2009 ry stadig van lamplig tot lamplig op soek na prooi die tewe van die nag vertoon die ware die stank van die nag kleef aan die leer hy weet nie sy vrou gaan moreoggend sy motor gebruik nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!