Die termiete

Die termiete

Dag en nag
vreet hulle

die houtraam
nog stewig

na 24 uur dik gevreet
strompel hulle huistoe

doel bereik
die houtraam stort ineen

die termiete vreet
aan die volgende een

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz