Die tuimelaar Die tuimelaar August 21, 2009 My woordeboek het in die tuimeldroer beland die mooiste woorde die lelikste woorde is op my T hempde uitgedruk my digtervryheid laat my toe om van die lelikste die mooiste te maak Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!