die tyd vlieg die tyd vlieg March 16, 2010 wie het vir die bleddie horlosie vlerke gegee wie het vir vir die wysers hoe oktaan gegee wie het die komeet se gat rooigeskop jy sal nooit weet nie jy is te aan die slaap Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!