Die uil Die uil August 22, 2009 Sit grootoog en wag die ou rot waag dit om te kuier hy struikel oor ‘n akker die uil swiep neer en gryp die ou rot ons almal word oud en ook nog stout Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!