die V I P griep
pasop vir hierdie een
dit is lewensgevaarlik
jou nek word styf
en jy loop kop in die lug
die dames se oë rol
en die lippe word styf
hulle drink net sjerrie en gin
en die gesigte word heavy geverf
hulle praat net van ander
en prys hulself
terwyl die boude dril
en die borste hang
die V I P griep
is vir altyd
Leave a Reply
Be the First to Comment!