Die valentynsboot word gelanseer

Die valentynsboot word gelanseer

Versigtig word hierdie boot gebou
deur n paar desperate manne

elkeen van ons het one mislukte jare
agter die rug, dit is 2010

hulle is doelgerig
hulle kan nog n doel skop

die klippies en kastele help
om n stewige boot te bou

saggies in die nag
toe die maan vol skyn
is die boot ge-launch

Die mas was vol briefies gewees
sodat die wat langs die pad was
dit kon pluk !

maar o donner die roer
was verkeerd gestel

by die oue tehuis het dit gestop
van die 20 briefies was 12 beantwoord

maar geen ouderdom was verskaf
die tannies het baie oulike briefies geskryf

hulle het mekaar gehelp
toe die manne daar opdaag
vol castle en bier

het die tannies al mooi gekyk
6 blits troues het gebeur

die ander 4 was in zulu met fotos daarby
die girls was sxy met amper niks onder
en niks daarbo, maar moer baie was gewys

ontnugter vlug hulle terug na kasteel land
en bou aan die volgende boot

do what you do well boy
do what you do do quick!!

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz