Die vark Die vark April 2, 2010 snoet vroetel deur die kak van die lewe vreet als op spekvet geword sonder keer kan nou nie meer bacon gesny varkboud gebraai varknek gerook skenkel gestoom word gevreet snoet vroetel ons Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!