Die verlore seun kom huistoe
lammers geslag
braai op die vuur
die sous suis
terwyl die biere klap
die laflag klink luid
onder die akkerboom
staan hy neergeboë
en bid tot die God
wat hy onder die sterre
leer ken het
die God van vergewing
die God van genade
is hy nou in die hemel
aan die einde van sy reis
hy gooi sy mantel
oor sy skouer
en stap die woestyn in
die laflag verwaag
my God
ek is op pad
ek is u liefling seun
Leave a Reply
Be the First to Comment!