Die versigtige kameelperd Die versigtige kameelperd March 2, 2011 kop omhoog kyk hy oor die drie meter bosveldbome die jong takkies met groen blare strek eindeloos 'n bakkende maaltyd gereed op die bord versigtig knibbel hy tussen die dorings deur hy is nie 'n mens nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!