Die visserman …met die kind se stok Die visserman …met die kind se stok December 19, 2011 in die middel van die diep donker dam spartel ek ek het my roeispaan verloor die visserman kom stadig aangeroei en gooi sy lyn dit haak pynlik aan my bors Jesus skreeu hy ons het nog n sondaar by Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!