Die vlinder bevrug

Die vlinder bevrug

blom na blom
op 'n pragtige lente oggend

die sprinkaan vreet sy voortanne groen
en glimlag skaamteloos

die spinnekop spin
soos 'n swart kat

die wingerd gis
oor alles

elkeen kan lewe
op sy eie manier

maar onthou
die lewensreels

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz