Die volmaan in jou oe……4207

Die volmaan in jou oe……4207

jou siklus voltooid
afwagtend jy

n klein teer sekelmaantjie
op die horison

as jy kon glimlag
dan sou jy

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz