Die vreemdeling

Die vreemdeling

Ek lê en kyk

na jou slaap oë

 

die vuur versteek

die passie gevlug

 

ek het nog nooit

so na jou gekyk nie

 

jy is 'n vreemdeling

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz