Die vreugde van jongliefde

Die vreugde van jongliefde

die afwagting die misterie
van dit wat kan gebeur

die mooi die lelik
dit is joune

die lelik is rof
en lekker
maar verwelk daarna

die mooi is 'n reis
wat tot in ewigheid
kan duur

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz