Die warm sontonge lek aan my

Die warm sontonge lek aan my

my kleed verskroei
naak omvou ek jou

met die skroei
in ons neuse

klou ons krampagtig
aan mekaar

todat die son
die dag breek

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz