Die warmte verdryf Die warmte verdryf January 10, 2010 die wind van eensaamheid wat om die hoeke huil wie saam is voel nie die wind wie saam is hoor nie die wind die warmte verdryf die koue huilwind Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!