Die wêreld daar buite weet nie van ons

Die wêreld daar buite weet nie van ons

toegespin in ons koekon
van liefde

bestaan die wêreld nie
totdat ons honger word

en dan besef
die yskas is lieg

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz