Die wilde bruilof

Die wilde bruilof

hier wil ek wees se hy
toe hulle die skinkbord
vol vonkel voor hom neersit

ons pak af koster en predikant
was ook daar
se hulle is net nuuskierig

die vele bottels jc le roux
het gou gesneuwel en hule opvolgers ook

die klokke lui
Bells staan gedienstig nader

ooievaar kom aangevlieg
met sy wit adresboekie en begin
die meisie se adresse neerskryf

hy is ook n agent vir huggies
en nuke

meisies moenie dronk word
op n bruilof nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz