Die wilde komete

Die wilde komete

het net een nag
by die sterre kom kuier

die volgende oggend
was die wereld besaai

met uitgebrande metioriete

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz