Die wind fluister dringend in jou oor !

Die wind fluister dringend in jou oor !

Ek hou van die wind wat
tekeer gaan !

ek hou van die vaal ou karoowind
wat saggies oor jou skouer loer

die oos london wind ruk jou rond
speel deur jou hare
haar fluister vir jou oor verloor

Die pe wind ruk jou en kam jou hare
n vreemde styl

die kaapse wind ,fluister eers saggies in jou oor, welkom hier

die vinke kwetter
die riete ruis

snags as die uile hoe hoe
dan besef jy , dat die winde

eers gaan asem skep het
hulle gaan nou vertel

van die boot op die woeste see
van die agt wat verdrink het

die stormwind vertel van die lovers fight, wat niemand ooit wen nie

die stormwind ruk jou rond

waar gaan jy ooit liefde vind

in die see van die lewens storm

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz