Die winde van genade

Die winde van genade

waai koel oor ons
alles is reg

waai sterk oor ons
die word ongemaklik

waai wild
die bybel blaai

flits vertroue
flits verby

die oggend nuus
die tsunami

het ons gemis

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz