Die woes beat !

Die woes beat !

Jy hoor dit van vêr
dit deurdrenk jou gees

tril in jou bors
tjommel jou ore

move baby move
sê die golwe

die beat! die beat!
werk jou op !

die lewenslus bruis
iets gebeur hier

honderde woesters
swaai met ritme

en geniet die beat

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz