Die wonder

Die wonder

waarom het sy dit gedoen
waarom het hy dit gedoen

waarom het hulle hom vermoor

ons wonder oor gebeure
ons wonder oor die liefde

ons wonder waarom
dit ons getref het

waarom dit ons verlaat het
en alleen op die liefdelose
vlakte gelaat het

as ek so wonder
wonder ek soms

waarom daar 'n god is
waarom sien ek niks

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz