Die woorde van jou hart……4245 Die woorde van jou hart……4245 July 6, 2012 ons het mekaar nou eers by die kruispad ontmoet die kruis wat ek dra is te swaar vir jou die kruis wat jy dra is te swaar vir my hoopvol kyk ons in mekaar se oe die vrag is te swaar hulpeloos strompel ons voort na die dag van more Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!