Die wye kloof

Die wye kloof

die kloof tussen ons
het wyd geword

kan ons nog praat
al is dit te laat

die steil heuwels
lê ongenadiglik voor

ons is te moeg
om die berg te klim

ons kan mekaar nie hoor nie
ons kan mekaar nie sien nie

die einde so finaal
die lig verdof

ons leef in die donker

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz