Diep hier binne soek ek na jou

Diep hier binne soek ek na jou

jou klokhelder lag
jou singstem

die seisoene vlieg

jou lag vervaag
soos die kleur van herfsblare

die winter vries my soek

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz