Weet nie van die humor
van onder-kaap straat
die blinkoog stukkend gesuip
se meneer, ek's nie gesyp
so getoor hy kan
nie spel nie
afrikaans is 'n geduldige taal
wat nog groei
en lote uitspruit
WAT kan vertel en sê
ek het jou lief
en sy sê JA
'n liefdestaal
my hartstaal
Leave a Reply
Be the First to Comment!