Dir kan jy gewees het
wat nou hier gesit het
met 'n pen wat sy eie wil wil
my hand hou net vas
pen skryf vanself
ek is bang vanaand
gaan die liefde koning kraai
seker nie ek is 'n ou haan
gaan 'n T-been steak
my honger stil
gaan ek saam met
Johnnie Walker avontuur soek
gaan ek 'n wilde spin
in my rooi kar vat
en band gly ontsnap
gaan ek jou sagoog sien
wat sê
hier is jou kierie
en jou wyn
Leave a Reply
Be the First to Comment!