Dit blink op die horison

Dit blink op die horison

dit wat blink
kan ek nie kry nie

ek begeer nie

as ek in die nag opkyk
en ek sien die miljoene blink

dan weet ek
ek gaan eendag

tussen die blink speel

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz