Dit is die einde van die spel sê sy Dit is die einde van die spel sê sy March 25, 2014 en kyk doodoog na my het jou natsoene dan niks beteken vra hy ek het gekry wat ek wou gehad het sê sy al het dit drie jaar geneem sy draai om en stap weg met my ses maande oue seun Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!