dit was amper gewees

dit was amper gewees

die satan kom aangestorm
sekel in die hand

jare lank soek hy my al

ek koes
die sekel saag
die bloekom agter my

ek draai om
en gee die sign

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz