dit was lanklaas gewees

dit was lanklaas gewees

lanklaas het ons gelag
lanklaas het ons mekaar
se oogblink gesien

jou skaterlag
het die mis
voor die son
weggeblaas

dit was lanklaas
lank gelede

te lanklaas

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz