donker diep dam ……4304 donker diep dam ……4304 September 6, 2012 ek weerkaats in die donker water ek sien myself my gesig vertrek toe die muskiet op my voorkop kom sit ek skrik my gat af toe die barber die muskiet vreet Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!