Dors vir jou

Dors vir jou

die reendruppel op die ruit
gly doelloos verby

die dors op my tong
lek nie deur die ruit nie

die koel gly verby

dors leun ek terug
teen die swart leer

dors vir jou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz