Dringende liefde Dringende liefde April 29, 2014 die jaag is in jou lyf saggies bewe jy wanneer ek my sagte wolkarms om jou vou my bloedstroom woorde fluister ek saggies in jou oor jou parfuum vat my gees Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!