Ek droom alleen…4140
so was die eers
bleek kleurloos en vaal
ek het verlang na
hartklop lag vriendskap
die golwe van die lewe
het jou op my strand uitgespoel
huiwerig tree vir tree
het jy my genader
toe jy my sien
het jy gelag
die lag
waarop ek gewag het
op my eiland
was ek die enigste volstruis
trots sit sy op die eiers
Leave a Reply
Be the First to Comment!