Ek forseer die stilte

Ek forseer die stilte

jy praat nie
jy dink nog

jy doen nie
jy kyk nog

jy vat nie
jy wag nog

ek kan nie wag
vir die dag

wanneer jou oe
begin straal nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz