Ek gaan loslyf vanaand
se sy uitdagend
en trek n laaghals
wys toppie aan
ook n stywe
wys figuur jean aan
killer parfuum en
glinster gloss lipstiffie
sy is op n missie vanaand
ek gaan n jol girl wees
se sy vir haar vriendin
en flip die kondoom in die lug
laat aand ontnugter
en nog half getrek
kom hulle by die huis
die ouens het net opgezip
en gese
dit was baie nice girls
Leave a Reply
Be the First to Comment!