Ek gee die verlede terug Ek gee die verlede terug March 2, 2011 die ou ysterperd wat ons voos gery het die geknakte dubbelbed die getjipte koppies die gebuigde messe en vurke ek kyk vorentoe na 'n nuwe toekoms en bestel 'n queen size triple stainless steel gewaarborgde springs vir 20 jaar pasmaat bedstel Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!