Ek het gedink jy is true……4207 Ek het gedink jy is true……4207 June 4, 2012 jy het n gat uit my hart geruk ons was aanmekaar vasgenaai vir ewig het jy gesê maar toe n los hoer verby stap het jy die steke roekeloos met die scalpel afgesny jy was nie true Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!