Ek het geslaap maar my hart het wakker gebly < :::n MOET lees gedig
sê sy vir die man
wat sy liefhet
naand my beminde
my duif sê hy
sy was so opgewonde
dat sy nie verder kon slaap nie
die man wat sy liefhet
is hier by haar
As jy verder wil lees maak jou kruisboek oop by Hooglied 5,en gaan op reis saam met die lied van die liefde , n gratis reis na geluk.
Glo jy dat dit waar is .
Leave a Reply
Be the First to Comment!