Ek het gevoel

Ek het gevoel

ek weet nie wat
haar gevoel vir
my is nie

maar nadat ek
haar gevoel het
het sy my gevoel

dit was maar
'n gevoelige situasie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz