Ek het ‘n bietjie hemel gebêre

Ek het ‘n bietjie hemel gebêre

ek het nie alles gegee nie
jy het ook nie

ons het alles gebêre
vir die dag van môre

bietjie vir bietjie
het ek uitgehaal

jy het ook
dit het ons vuur laat brand

ons is van die min
wat so gelukkig is

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz