Ek is een van u skaam kinders!
Ek het altyd agter
met my skeeloog gestaan
ek het altyd skaamkind gewees
nie vinnig gewees
nie breebors gewees nie
nie die vinnigste op die baan
my gevreet , driehoek bakkies
so het ek dit gesien
ek het skaam gebly
God ek gaan nou
na u toe kom
was my laaste woord
ek druk die .38 pistool
teen my skedel vas
God eks nou vir altyd
n hel se kind
Leave a Reply
Be the First to Comment!